Die Bachelor Bundel
1 × 15kg Sekelbos – R95
Net genoeg vir jou... en daai een vriend wat altyd verniet kom eet.
Die Braaimeester Bundel
5 × 15kg Sekelbos – R460
Vir die ou wat nooit die tang neersit nie.
Die Familie Bundel
10 × 15kg Sekelbos – R900
Genoeg hout vir almal... selfs vir daai oom wat die vuur wil oorneem.
Die Winter Bundel
20 × 15kg Sekelbos – R1 700
Wanneer die koue besluit om jou te toets.
082 214 3062
Mon | 08:00 – 17:00 | |
Tue | 08:00 – 17:00 | |
Wed | 08:00 – 17:00 | |
Thu | 08:00 – 17:00 | |
Fri | 08:00 – 17:00 | |
Sat | 09:00 – 13:00 | |
Sun | Closed |
Geniet gratis aflewering. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie. Kaartbetalings word veilig verwerk eers met aflewering.
Teken in om eerste te hoor van ons spesiale aanbiedinge, afslag en promosies.
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.